Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Earlier this week, Voorwaarts Primary School announced the 2024 prefects. Back: Palest Sebulelo, Rethabile Seleke, Onalerona Smit, Palesa Mkhwanazi, Topollo Shongwe, Buhle Tjale, Remoratile Mopai, Keorapetse Hlongwane and Adelaide Mookane. Front: Morris Mutota (head boy), Lethabo Kotsedi (head girl), Kutlwano Malokotsa, Siyabonga Matlou, Lebohang Mafatle, Kutloano Mosidi, Prince Mahambaehlala, Refalotse Motsepe (deputy head girl) and Realeboga Ramatlakana (deputy head boy). Congratulations.

Laerskool De Kroon het onlangs ‘n kunskompetisie geloods en al die skool se leerlinge het die geleentheid gekry om ‘n kunswerk hiervoor in te skryf.

Na beoordeling van talle kunswerke is Anorette Botha, ‘n talentvolle gr.R-leerling, as algehele wenner aangewys.

Hier is sy met haar wen-kunswerk.

BRITS POS – BRITS – Die senior leerlinge van Laerskool Brits is tydens die skool se prysuitdelingsfunksie vir hulle prestasie deur die jaar vereer.
Die vier top-toekenning vir 2023 is aan die volgende leerlinge toegeken: Lida-né Barnard (Veelsydigste Kultuur-presteerder), Ruvé Crause (Sportdogter van die Jaar), Berto Grobler (Sportseun van die Jaar), Lisa Möller (Akademiese toekenning) en die Dux-trofee vir 2023 is aan Mariné Werner toegeken.

Laerskool Olienpark se nuutverkose hoofleiers vir 2024 is onlangs aangekondig. Baie geluk aan Sunell Kruger (onderhoofdogter), Kayleigh Jansen (onderhoofdogter), Chantané van Rhyn (hoofdogter), Dustin Nel (hoofseun), Wian du Plessis (onderhoofseun) en Heinrich Croucamp (onderhoofseun).

BRITS POS – MOOINOOI - Laerskool Elandskraal in Mooinooi se kultuursterre het behoorlik geskitter tydens die Elies Kultuuraand van 1 November.
Die gehoor is vermaak met die beste sang, dans, voordrag, gimnastiek en drama-items van die jaar. Top kunswerke is uitgestal en die toneelstuk, ‘Spieëltjie-spieëltjie’ geskryf deur Jo-Athne Stemmet, is opgevoer.

Read more …Elie-kultuursterre skitter

More Articles …

Page 1 of 2