Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Redakteur
Word jou onderneming of jy persoonlik deur die padwerke op die Graansilo-pad, Rutgersweg en Harringtonstraat geaffekteer?
Ons as eienaars van ondernemings wil graag ander ondernemings uitnooi om saam te staan om die regte hulp en aksie te gebruik om die finaliseering van die padwerke te bespoedig.

Belangstellendes kan ‘n e-pos na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. stuur met jou naam, kontaknommer, naam en adres van die onderneming en ‘n kort opsomming van hoe die padwerke jou en jou onderneming affekteer.
Kom ons staan saam en maak ‘n verskil.
Anoniem