Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Die o.14-rugbyspan van Die Hoërskool Wagpos het die afgelope naweek gewys hulle het staal in hul pype toe hulle in die eindstryd van die Noordvaal Beker, teen Leeuwenhof Akademie (afdeling 2 Bowl) as algehele wenners geseëvier het. Met goeie spanwerk, deursettingsvermoë en harde werk het Wagpos hulle teenstaanders oorheers en met ‘n telling van 25-5 die Noordvaal Rugbybeker hoog gelig.

Volgens die skool se rugby-organiseerder, Christo van Niekerk het elkeen van die spelers met trots die skool se naam hooggehou en puik rugby gespeel.