Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Community News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Die bobaas-pannekoekspan tydens die Willerste Noord-Weste Lentefees by die Hervormde Kerk Rustenburg-Suid die afgelope naweek was voorwaar ‘n span om mee rekening te hou en sommer vroeg-vroeg was die pannekoek alles uitverkoop. Op die foto verskyn ‘n paar van die spanlede: Ronnie Krugel, Susan Erasmus, Doreen Etsebeth, Lorraine Jardine, Annatjie Theesen, Barthilda Erasmus, Rieta Venter, Susan Klopper, Basjan Klopper, Estelle Grant en Liela Korf.