Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Jakarandabome haal gewoonlik in Oktober van elke jaar die nuus wanneer strate in talle dorpe en stede deur dié bome se pers bloeisels opgehelder word om aan ‘n purperparadys te herinner. Hierdie ou grote in Lucasstraat, binne loopafstand van die Rustenburg polisiestasie, het vandeesweek die nuus gehaal nadat dit verlede Saterdagoggend (28 Desember) om 02:00 weens te veel reën en sterk wind sy vastrapplek verloor het, uit die aarde geskeur het en in ‘n donderslag neergeslaan het.

Gelukkig is niemand beseer of noemenswaardige skade aangerig nie. Werkers het intussen begin om die boom in stukke te saag, sodat dit per vragmotor weggery kan word. (Foto: Waldie Volschenk).