Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Mev Tanya Ackerman en haar dogter Annabelle (11) met haar pragtige brakkie (Toto) van Arendskloof, Rustenburg het Donderdagaand groot geskrik toe kwaai weerlig die gesin bykans letterlik uit hul beddens geslaan het tydens ‘n erge donderstorm wat Rustenburgers Donderdagaand omstreeks 23:00 laat regop sit het.

By die Ackermans het die weerlig groot skade aan die dak en die plafon aangerig en selfs ‘n paar bakstene uit die dak se stutmure geslaan en deur die plafon tot op Annabelle se bed laat val het. Annabelle en haar lieflinghondjie is gelukkig nie deur die bakstene getref nie maar is behoorlik die skrik op die lyf gejaag. Hulle staan hier in Annabelle se slaapkamer waar skade aan die plafon duidelik gesien kan word.