Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Larries Boogskiet het op Saterdag, 26 Julie, hul jaarlikse Interskole Boogskietkompetisie met groot sukses aangebied. 
Hartlike dank aan die Larrieskuts vir hul deelname en hulp tydens hierdie spoggeleentheid. 
Die eerstespan het met 'n indrukwek-kende totaal van 3175 uit 3600 die eerste plek in die laerskoolafdeling losgeskiet, dit is ook die hoogste telling van die jaar! 

Die seuns- en dogterskuts het besonder goed presteer en drie plekke in die Top 10 verower. 
Die volgende skuts het besonder uitgeblink: Dean Venter het eerste geëindig onder die primêre-seunsskuts met ’n merkwaardige telling van 291 uit 300, Isabella Roos het eerste geëindig onder die primêre-dogterskuts met ’n puik telling van 284 uit 300 en Rihard du Plessis het tweede geëindig onder die primêre-seunsskuts met ’n uitstekende telling van 284 uit 300.