Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Die o/11-krieketspan van Laerskool Rustenburg wat gedurende die vakansie aan die Super 12-krieket deelgeneem het is van links agter Shemeel Farmer, Marnus Olckers, Magnus Erasmus, Wihan van den Heever, Liam Langeveldt, Diwan Venter, Benjamin Britz en voor van links Dian Crous, Jandrè Janse van Rensburg, Reaotlotla Moabi en Rereetsaona Moabi. Larries is baie trots op elke leerder wat deelgeneem het.