Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Die volgende atlete van Laerskool Proteapark het uitstekend tydens die onlangse Suid-Afrikaanse-atletiekkampioenskappe gevaar. Van links agter is Mieke Fourie (Gewigstoot dogters o/13 - 16de), Mieke Biddlecombe (Diskus dogters o/12 - vyfde), Abigail du Plessis (150m dogters o/12 - 18de), Zelrie Steynberg (deelname 75mH dogters o/11), Mia van Rooyen (Verspring dogters o/13 – 21ste) en voor van links Karmen van den Berg (1200m dogters o/11 - vyfde in die finaal), Ava van der Nest (1200m dogters o/10 -  vyfde in die finaal), Nicole Meyer (Aflos dogters o/11 - eerste, 80m dogters o/11 - vierde), Zander Williamson (1500m stap) en Conri de Beer (1200m seuns o/11 - 12de in die finaal).