Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Community News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Noordwes Vrouelandbou-unie Platinastreek het op 13 Maart hul 29ste Konferensie by die NG Kerk Derby gehou. Derby VLU, wat vanjaar hul 95ste bestaansjaar vier het die konferensie aangebied. Konferensiegangers en gaste het die dag se vol program met eregaste, sprekers, prysuitdeling en 2024 se nuwe bestuur wat gekies is, geniet. Vir meer foto’s van die NWVLU Platinastreekkonferensie kry die volgende AgriPulse (verskyn 4 April). Op die foto van links agter verskyn Barend van Heerden (item gelewer), Louis Grey (Boerevereniging), Johan Bezuidenhout (NWK - hoofborg) en voor Thea van Rooyen (spreker), Gerda Swart (NWVLU President) en Louise Herbst (Platinastreeksvoorsitter).