Ava Steyn van Klerksdorp is onlangs as die algehele wenner van die Little Miss United World skoonheidskompetisie aangewys. Dit is einde Oktober in Dubai gehou en verteenwoordigers van 16 lande het aan die kompetisie deelgeneem. Dit is die eerste keer in die 22-jarige bestaan van die kompetisie dat ‘n Suid-Afrikaner wen. Sy is ook aangewys as die mini Model of United World en het ‘n spesiale trofee ontvang as top 5 vir beste onderhoud. Ava is ‘n leerling van Laerskool Saamtrek.
Wêreldkroon vir jong Ava
Typography
- Smaller Small Medium Big Bigger
- Default Helvetica Segoe Georgia Times
- Reading Mode