Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

School News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Karmen Marais van KHS in aksie tydens die eerste meisieshokkiespan se wedstryd teen Alberton op Saterdag 2 Maart. Die span verloor die stryd met ‘n telling van 1-2. Die ander spanne se uitslae is soos volg: o/14A wen 4-0, o14B wen 4-0, o15/A verloor 1-4, o15/b wen 1-0, o16A verloor 0-1, o16B wen 2-0 en die 2despan wen 3-1.

Foto: Mariette Visagie.