Drie van Hoërskool Schoonspruit se rugbyspanne eindig vanjaar die rugbyseisoen as kampioene. Die o/14, o/16 asook die tweedespan het hul liga gewen en as NW-wenners uit die stryd getree. Hier is die o14-span saam met hul afrigter. Tiaan du Preez.
Hoërskool Schoonspruit se o/16 rugbyspan saam met hul afrigter, Herman Badenhorst.
Hoërskool Schoonspruit se tweede rugbyspan saam met hul afrigters, Nic Swart en Grant Myburgh.
Rugbyspanne hou Schoonies se naam hoog
Typography
- Smaller Small Medium Big Bigger
- Default Helvetica Segoe Georgia Times
- Reading Mode