Agtien atlete van Laerskool Saamtrek verteenwoordig Noordwes tydens die SA kampioenskap wat die week gehou word. Hulle neem aan ‘n
totaal van 25 items deel. Die atlete is (voor) Dherik Hennop, Jayden van der Westhuizen, Christiaan Pretorius, Lilika Fourie, Wian Oberholster, Estian le Roux, Liam Coetzer, (agter) Ryan Beets, Juhanell Ollewagen, Declynne da Silva, Nélike vd Berg, Alto Wiggett, Denay Fourie, Nia Terblanche, Lean van Staden, Carla du Rand en Zanelle Karsten. Rogan Roos was afwesig.
Samies atlete presteer
Typography
- Smaller Small Medium Big Bigger
- Default Helvetica Segoe Georgia Times
- Reading Mode