Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

School News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Atlete van Hoërskool Wesvalia het puik presteer in Sasolburg tydens die Transvalia ITEC Prestige-byeenkoms. Miné Scott het die o14 verspringrekord vir meisies verbeter en ook goud in hoogspring en verspring gewen. Die span het altesaam 55 persoonlike beste prestasies behaal en atlete het 25 goue medaljes, 23 silwer- en 28 bronsmedaljes gewen. GC le Roux op vol spoed. Hy het ‘n bronsmedalje in 200m gewen en ‘n persoonlike beste tyd in 100m en 200m naellope aangeteken. Isabella van der Sandt seil oor ‘n hekkie. Sy het persoonlike beste tye behaal in 100m en 90m hekkies.