Ismé Pretorius, ‘n gr 10 leerling van KHS, het vanjaar aan ‘n reeks XCO fietswedrenne deelgeneem in Gauteng en Noordwes om te kwalifiseer vir XCO SA’s. Na afloop van die wedren lê sy 18de in SA op die ranglys vir vroue (jeug) ranglys. Daarmee ontvang sy haar NW XCO fietsrykleure op Saterdag 25 November by Cyclo DNA in Potchefstroom by hul jaarlikse prysuitdeling. Sias le Roux, NWCU-voorsitter, het dit oorhandig.
Ismé trap haar pad oop na SA's
Typography
- Smaller Small Medium Big Bigger
- Default Helvetica Segoe Georgia Times
- Reading Mode