Agt legendes is die afgelope naweek by NW se jukskei legendedag vereer. Die A-afdeling is gewen deur die Wingnuts, B-afdeling deur die Kiewiete en C-afdeling deur Hartbeesfontein. Die klub het vyf nuwe lede bygekry en is beïndruk met die Matlosana Munisipaliteit wat die klub se bane voorberei. Op die foto is Willie Botha, Danie Oosthuizen, Andries Kemp (kaptein) en Nic van Rooyen (wenners van die A-afdeling).
Jukskeiklub groei
Typography
- Smaller Small Medium Big Bigger
- Default Helvetica Segoe Georgia Times
- Reading Mode