Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Laerskool Meiringspark is trots op sy krieketspelers wat vanjaar ‘n goeie seisoen agter hulle het.

Die skool het in die mediumskole liga deelgeneem en drie spanne (o10A, o11A en o13A) is die provinsiale wenners.  

 

 

Die top kolwers die seisoen was Stian Dreyer (o10A) wat 765 lopies deur die seisoen aangeteken het, waaronder 4 honderdtalle en 3 vyftigtalle. Xavier Moses (o13A) teken 338 lopies aan en Evaan van Wyk, (o13A) teken 348 lopies aan.

Die top boulers van die seisoen was Renielwe Disipi (o11A) met 41 paaltjies en Omphile Molamu (o11A) met 38 paaltjies.