Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

KHS se meisies gholfspan is die tweede beste in die land. Die span bestaande uit Karmen Marais, Aimee van Rooyen, McKayling van Rooyen, Ciska van der Walt en Juhanell Ollewagen, het puik gevaar by die SA toernooi vir hoërskole wat by Orkney Gholfklub aangebied is.