Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Community News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

NOORDWESTER – COLIGNY - Coligny bibliotek het onlangs ‘n heerlike kuieroggend aangebied vir vroue. 
Daar is met skulpe gewoeker, gespeel en ontwerp en elke vrou het haar eie unieke en kreatiewe skepping gemaak. 

Wanneer mens nie by die see kan vakansie hou en skulpe optel nie, is hierdie projek waarmee Amanda Rademeyer (bibliotek-assistent) vorendag gekom het, ‘n goeie plaasvervanger. Natuurlik is daar na die tyd lekker sop, broodjies en kolwyntjies geniet.