NOORDWESTER – LICHTENBURG - 99 skole van reg oor die land het aan die Rapportryers se Nasionale Bybelvasvrakompetisie deelgeneem. Die top 10-skole het deurgedring na die finale by Klein Kariba. Laerskool Lichtenburg se span het sewende in die land geëindig.
Liggies skitter by Bybelvasvra
Typography
- Smaller Small Medium Big Bigger
 - Default Helvetica Segoe Georgia Times
 - Reading Mode
 
																					








