Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

School News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

NOORDWESTER – LICHTENBURG - Hoërskool Lichtenburg is baie opgewonde en kan met reg spog met die matriekklas van 2025, asook hul onderwysers. 
Tydens die distrik se prysuitdeling is leerders en onderwysers beloon vir hul uitstekende prestasies. Hierdie prestasies getuig van harde werk, deursettingsvermoë en toewyding.

Leerderprestasies
Wian Basson: Nommer 1, beste IGO- en Wiskunde-leerder in die distrik. Amelia Roelofsz: Nommer 4, beste Engels AT, Musiek, en Afrikaans HT-leerder in die distrik. Ruletse de Beer: Nommer 8 in die distrik. Omolemo Mbewe: Nommer 14 en beste Afrikaans AT-leerder in die distrik. Jarik Faurie: Beste IT-leerder in die distrik. 
Onderwyserprestasies
Madelein Odendaal: Beste Wiskunde-uitslae in die distrik. Shante Hayes: Beste Afrikaanse-uitslae in die distrik. Talita Landman: Beste Rekeningkunde-uitslae in die distrik.