NOORDWESTER – LICHTENBURG - On 26 October the school’s management invited former Police Warrant Officer Lebogang Mokgothu to assist them where more than 20 Grade 12 learners pledged for the upcoming examination. This was in the present of parents and senior officials from the Department of Education.
Liggies skitter by Bybelvasvra
NOORDWESTER – LICHTENBURG - 99 skole van reg oor die land het aan die Rapportryers se Nasionale Bybelvasvrakompetisie deelgeneem. Die top 10-skole het deurgedring na die finale by Klein Kariba.  Laerskool Lichtenburg se span het sewende in die land geëindig.  
Laerskool Lichtenburg wenners van die Sentraalliga
Agter vlnr: Mnr Fanie Myburgh (afrigter), SW Liebenberg, Ockert vd Berg, Jankus Stander, JJ van Niekerk, Heinrich du Preez, Reinhardt Cronje, Xander Karsten, mnr Anrich Alberts (afrigter). Voor vlnr: Adriaan vd Walt, Heine Wessels, Juwan van Tonder, Fofo Ipotseng, 
Henru vd Walt.
Matthew presteer by Abakus Wiskunde Olimpiade
Matthew Scholtz van Laerskool Lichtenburg het by die Abakus Wiskunde Olimpiade in Klerksdorp presteer en ‘n trofee op vlak 10 verower. Hy is ook in die Noordwesspan opgeneem wat in 2024 aan die nasionale kampioenskappe in Kaapstad gaan deelneem.
																					







