Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

NOORDWESTER – DUDFIELD - Saterdagaand het Dudfield Hengel Klub sy 2023 Prysuitdeling gehad waar erkenning gegee is aan die hengelaars se prestasies. In die kategorieë het die volgende hengelaars presteer.
Mans afdeling: Nico Oosthuizen 83 punte, Christo Rothman 57 punte, Freddie Taljaard 54 punte.
Vroue Afdeling: Kiewiet ten Kate 24 punte.
Junior Afdeling: Stephan Myburg 10 punte, Jan Cronje 9punte, Tobie Myburg 6 Punte.

Meesters Afdeling: Chris Goosen 64 Punte, ⁠Pieter Conradie 59 punte, ⁠Rouvain du Preez 54 punte.
Ander Kategorieë wat gewen is:
Swaarste Karp: Johan Pretorius 13.20kg, Marno Oosthuizen 10.05kg, ⁠Nico Oosthuizen 5.45kg.
Swaarste Graskarp: Rory O Connor 8.20kg, ⁠Altus Erasmus 7.20kg, Herman Cloete 5.80kg
Swaarste Onderbek: Nico Beszuidenhout 0.80kg.
Swaarste Kurper: Chris Goosen 0.12kg, ⁠Pieter Conradie 0.05kg.
Swaarste sak vis in ‘n kompetisie: Nico Oosthuizen 104.50kg, Pieter Conradie 79.0kg, ⁠Rory O’ Connor 72.56kg.
Meeste vis in n kompetisie: Nico Oosthuizen 82 vis, Pieter Conradie 79 vis, Rory O’ Connor 65 vis.
Baie geluk aan elke hengelaar met jul prestasies.