Elf atlete van Laerskool Lichtenburg het medaljes verower by die Super 8-atletiekbyeenkoms in Germiston waaraan agt top skole van drie provinsies deelgeneem het.
Agter, van links: Wihanru Aspeling, Diné du Plessis, Jessika Seymore, Jomé Matthee en Jolienke du Preez. Voor is
Kaylie Aspeling, Riani Kriel, Arrie van Niekerk, Luzanne Botha, Lian Liebenberg en Miané Wessels.