Elzemari Ras en Leanet de Jager van Hoërskool Lichtenburg het die vakansie aan die SA Perdry Kampioenskappe deelgeneem.
Elzemari het verskeie plekke verwerf.
Leanet de Jager is die nuwe Suid-Afrikaanse kampioen in Prix Caprilli met haar perd Callaho Gunsmoke. Sy wen verkeie plekke!
Elzemari Ras en Leanet de Jager van Hoërskool Lichtenburg het die vakansie aan die SA Perdry Kampioenskappe deelgeneem. 







