Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Die Lichtenburg Rugbyklub se span wat goed vertoon, speel tans in die Luiperds Neser B Liga en het Saterdag teen Ikageng 103 - 3 gewen.  Die gemeenskap kan gerus die klub hierdie Saterdag, 11 Mei om 15:30 ondersteun, wanneer hulle te staan kom teen Vryburg op Hoërskool Lichtenburg se veld.

Agter v.l.n.r Juan Fourie, Burger Minnaar, Kobus Wolfaardt (agterlyn-afrigter), Danie Jonker (spanbestuurder en afrigter), Rein Oosthuizen (voorsitter en hoofafrigter), Leané Esterhuizen (bestuur), Hendrik van Wyk, Jayden van der Gryp, Duncann Graham, Reinhard Oosthuizen, Wilco Smalman, Hendré Smit
en Arno Nortjé.
Middel v.l.n.r Jan de Beer, Marnus Rossouw, Paul de Villiers, Rubein Oosthuizen, Johan Boshoff, Piet Snyman, WP Marnewick 
en JF Roelofse.
Voor v.l.n.r Daniel Breedt, Juan Niemand, Lucky Mumakwe, Dariës Viljoen (K), Dirk Yssel en Pieter Wagner.