Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *
18
Fri, Oct

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

STELLALANDER-VRYBURG: Tokkie Ferreira Makelaars in Vryburg het op Vrydag, 24 November ‘n fondsinsameling ten bate van Caritas Vryburg se Kersfeesprojek gehou. 

 Die projek behels 50 behoeftige gesinne wat ‘n kospakkie in Desember sal ontvang. Daar is ook 90 pleegkinders en kwesbare kinders vir wie Caritas in Vryburg Kersfees geskenkpakkies saamstel. Die span van Caritas Vryburg en personeel van Tokkie Ferreira Makelaars het fluks agter die braaiers en kospotte gestaan om burgers, sosatierolle en koeldrank te verkoop vir die fondse. Tokkie Ferreira Makelaars en Caritas Vryburg bedank die gemeenskap vir hulle betrokkenheid by die suksesvolle projek.