Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *
20
Fri, Sep

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Die vrouens van Houmoed VLU-tak in Wolmaransstad het op 19 Junie ‘n kunsklas bygewoon wat deur Steve Strauss van Schweizer Reneke aangebied is. Hy het hulle meer geleer oor hoe om met akriel verf te skilder. Die vrouens wat die klas bygewoon het, het dit vreeslik geniet en sien nou uit om deel te neem in die NWVLU-kompetisie van die jaar.

Indien jy ook meer wil leer oor verskillende vaardighede, dan is dit tyd om by die VLU, in jou omgewing, aan te sluit. Lizellé van Tonder, Elsie Marx en Maureen Blom het tydens die skilderkuns ‘n see toneel in akriel geverf