Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *
01
Tue, Jul

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Vyf talentvolle stoeiers van Vryburg het die afgelope naweek, 21 Junie, aan die “Beast of the East”-toernooi in Pretoria deelgeneem – ‘n voorbereidingsgeleentheid vir die nasionale kampioenskappe wat later vanjaar plaasvind. Mikyala du Plessis en Henrico Kotzee het albei uitstekend presteer en goue medaljes huis toe gebring.

WP Potgieter het ‘n silwermedalje verower, terwyl Jan Horn en Samuel Horn ongelukkig in hul onderskeie afdelings uitgeskakel is. Die span sal binnekort genomineer word om aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe deel te neem. Afrigter Jaco Prinsloo (afwesig op foto) is uiters trots op die span se prestasie en sê dit is die vrug van harde werk, deursettingsvermoë en toewyding.