STELLALANDER-HARTSWATER: AfriForum se Vaalharts-buurtwag het op 25 Junie ’n deurslaggewende rol gespeel in die arrestasie van drie vermeende mineraalsmokkelaars in Hartswater.
Hospital combats poverty and provided soup and bread
STELLALANDER-VRYBURG: Joe Morolong Memorial Hospital in Vryburg commemorated Mandela day on Thursday, 18 July at the Outpatient Department and Maternity ward.
This year’s theme for Mandela day is ‘Combatting poverty and inequality is in our hands’.
Vryburg polisie slaan toe op persone wat goedere by winkels steel
STELLALANDER-VRYBURG: Drie vroue en twee mans het na verwagting Maandag, 15 Julie weer in die Vryburg landdroshof verskyn vir die voortsetting van hulle borgtogaansoek.
Tiger Kloof celebrated 120 years anniversary
STELLALANDER-VRYBURG: From Friday March 8 to Sunday March 10, Tiger Kloof Educational Institution at Vryburg, celebrated its 120th anniversary with a series of events that honoured its rich history and vibrant community.
VLU Bloemhof bied miniskou aan by Japie Kritzinger Tehuis
STELLALANDER-BLOEMHOF: Vir die afgelope 40 jaar is dit die voorreg van Bloemhof VLU om die jaarlikse miniskou aan te bied by Japie Kritzinger Tehuis.
Die miniskou se inskrywings was Woensdag 3 Julie, die besigtiging Donderdag 4 Julie en die prysuitdeling was Vrydag 5 Julie aangebied. Daar was verskeie afdelings waarin daar deelgeneem kon word soos personeel, 60-69jr, 70-79jr, 80 jr en ouer, spesiale afdeling en samesyn.