STELLALANDER-GANYESA: ‘n Deurlopende ondersoek deur ‘n span wat deur die Provinsiale polisie kommissaris van Noordwes gestig is om beweerde vergiftiging van 44 beeste in die Bray-omgewing en die oënskynlike bestaan van ‘n veediefstalsindikaat in die Dr Ruth Segomotsi Mompati-distrik te ondersoek, het op Donderdag, 4 Januarie 2024, ses verdagtes in hegtenis geneem.
Moord op Amalia
STELLALANDER-AMALIA: Coenrad van der Walt en sy vriendin, Linda Thomas is op Oukersdag, 24 Desember 2023, op ’n plaas buite Amalia oorval.
Van der Walt het op die plaas gewoon en as voorman vir die eienaar van die plaas gewerk.
Local coach breaks barriers and joins TSA board
STELLALANDER-VRYBURG: Liza-Mari Olivier, a tennis coach from Vryburg, has been selected to join the Tennis South Africa Board (TSA) as the Special Interest Group representative for all registered and licensed coaches in South Africa.
Wenners van KLS Borgdag
STELLALANDER-VRYBURG: Vryburg gholfklub het op Saterdag, 2 Desember in samewerking met Kotze, Louw en Swanepoel prokureurs in Vryburg, ‘n geslaagde scramble drive toernooi aangebied.
Stella swemmers by NW swemkampioenskappe
Sewe swemmers het Stella Swemklub verteenwoordig by die Noordwes swemkampioenskappe in Potchefstroom van 6 tot 10 Desember. Dit was ‘n baie suksesvolle kampioenskap waartydens Neldus en Rozel Scholtz vir level 2 gekwalifiseer het. Maré Coetzee het twee silwer medaljes ontvang in die 50m en 100m borsslag en het ook vir level 3 gekwalifiseer.