Entoesiastiese krieketspelers van Hoërskool Vryburg en Laerskool Vryburg het in Oktober vanjaar aan die NW Dragons krieketproewe deelgeneem.
Entoesiastiese krieketspelers van Hoërskool Vryburg en Laerskool Vryburg het in Oktober vanjaar aan die NW Dragons krieketproewe deelgeneem.
STELLALANDER-VRYBURG: A badly injured man was found near Kroondal, Rustenburg over the weekend of 4 November.
The man had to be taken to a local hospital to be treated for injuries he sustained after being assaulted. According to information, Major Okedutse Itumeleng (47) was last seen in Vryburg after work on Friday, 27 October.
STELLALANDER-VRYBURG: ‘n Bejaarde boer en sy vrou is geweldadig aangeval in hulle woning op die plaas Sekhtsane in die Reivilio-omgewing waar die tengerige vrou grusaam vermoor is. Volgens inligting het die boosdoeners (vermoedelik drie) toegang tot die huis gekry...
STELLALANDER-VRYBURG: In die skroeiende Kalaharihitte het junior en senior tennisspelers met vlugtige voete oor die baan beweeg tydens die jaarlikse Vryburg Apteek borgdag...
STELLALANDER-VRYBURG: Hoe weet ‘n mens wanneer die woorde, “ek wil nie meer lewe nie,” uit jou kind se mond rede is tot kommer of net tipiese tienergedrag is? Kinders so jonk as ses spreek soms selfdoodgedagtes uit.