STELLALANDER-VRYBURG: Kierie Engelbrecht (67) het vroeg in 2024 uitgevind dat hy terminaa l siek is en het vanaf Maart al meer verswak. Hy is op 12 Mei in die hospitaal oorlede.
Sy liefde en passie vir rugby was iets besonders. Hy was ‘n mentor vir baie en ‘n Vryburg Rugby Klub legende. Sy kennis van die grondwet van ‘n klub en administrasie van ‘n klub was uitsonderlik.
Gesteelde vuurwapen verkoop aan wettige eienaar
STELLALANDER-VRYBURG: ‘n 50-jarige man het Maandag, 13 Mei in die Vryburg landdroshof verskyn vir die besit van ‘n vermoedelik gesteelde vuurwapen en regsverydeling. Volgens polisiewoordvoerder, Sabata Mokgwabone is die verdagte, wat by ‘n vuurwapenhandelaar in Vryburg werk, Vrydagaand, 10 Mei 2024 in Vryburg gearresteer terwyl hy probeer het om ‘n vuurwapen, wat in April vanaar in Bela-Bela, Limpopo gesteel is, aan die vuurwapen se wettige eienaar te verkoop.
Resego (6) triumphs over life-threatening burn injuries
STELLALANDER-DELAREYVILLE: Rescued from a devastating house fire, more than half of Resego Lekgema’s small body was badly burnt leaving her fighting for her life for months in the specialised pediatric intensive care unit (PICU) at Netcare Waterfall City Hospital.
Floradene choir top class
The SASCE School Choir participation on LEO level took place on Friday, 26th April in Schweizer-Reneke. The senior choir (Gr.5-7) of Floradene Primary School claimed the fourth position.
Magdom medaljes vir plaaslike stoeiers
Die Noordwes Stoeikampioenskappe was Saterdag, 4 Mei in Klerksdorp aangebied. Verskeie nuwe jong stoeiers van Vryburg het aan hulle eerste kompetisie deelgeneem.








