STELLALANDER-VRYBURG: AfriForum Sakenetwerk het vanjaar oudergewoonte innoverende Afrikaanse ondernemings met Tinteltong Toekennings beloon.
Hierdie jaar het 47 ondernemings ’n Tinteltong Toekenning gekry vir hulle bydra tot die bevordering van Afrikaans as besigheidstaal.
Police recover stolen vehicle and firearm
STELLALANDER-VRYBURG: Operation Shanela, with the focus on high density operations and keeping the province safe and secure, continues to be successful after 1154 suspects were nabbed for numerous crimes between Monday, 26 February and Sunday, 3 March.
Public/private partnership aims to resolve Rustenburg’s growing water demand
STELLALANDER-VRYBURG: The Bethanie-Modikwe Bulk Water Supply project is situated +-40 km North-East of the town of Rustenburg.
Lesersklub
STELLALANDER-VRYBURG: Wildekus – Morné Malan
Die skrywer Morné Malan het verlede jaar my gunstelingboek van 2023 op die rak gehad.
‘Minder as Water’ was ‘n meesleurende storie oor ‘n gemeenskappie in die dorre Boesmanland waar ‘n beplande dam nie uitkoms voorspel nie, maar verwoesting. Ná die plesier wat ek uit ‘Minder as water’ – die skrywer se tweede roman - geput het, wou ek eenvoudig méér van Morné se werk lees. Sy debuutroman, ‘Wildekus’ – wat in 2021 verskyn het – was dus ‘n baie welkome toevoeging tot my boekrak. ‘Wildekus’ vertel die storie van Adam Swart en sy dogter Lea. Adam is ‘n man vir syfers. Een en een moet twee maak, kant en klaar. Hy het nie geduld met konsepte wat nie vir hom sin maak nie.
AfriForum dien klagte oor onveilige water in
STELLALANDER-KEIMOES: AfriForum se takke in die Noord-Kaap het Vrydag, 9 Februarie ‘n klagte by die Menseregtekommissie (MRK) ingedien teen Kai!Garib plaaslike munisipaliteit oor die water op Kakamas en Keimoes wat nie geskik is vir menslike gebruik nie.