STELLALANDER-VRYBURG: Vryburg Posduifklub se uitslag van wedvlug vanaf Springfontein op 08 Junie 2024 is as volg:
Kaskardag laat stof staan
STELLALANDER-VRYBURG: Laerskool Stellaland het Vrydag, 24 Mei die wiele laat rol met hul jaarlikse kaskar resies. Die GrR’e het eerste laat spaander waarna elke graad ‘n beurt gekry het.
Rugbyspan ken geen gelyke in skole rugby
STELLALANDER-VRYBURG: Die eerste rugbyspan van 1971/72 van Hoërskool Vryburg en hulle gades het op Saterdag, 25 Mei bymekaargekom vir ‘n heerlike reünie en kuiernaweek by Klondike Lodge in Vryburg. Die rugbyspan het in sy tyd geen gelyke in skolerugby gehad nie.
Brahmanbul ‘Buffel’ vir 50 % aandeel verkoop
STELLALANDER-VRYBURG: ‘n Staatmaker-Brahmanbul van Kroon Vee-Brahmanstoetery van Vryburg is tydens ‘n onlangse aanlynveiling van meer as 60 kopers vir 50 % aandeel verkoop.
“Om ‘n staatmaker-bul te laat gaan is nie maklik nie..Dit het my seer gemaak,” sê Jan van Zyl, eienaar van die stoetery.
Tampering with Telkom cables in Taung
STELLALANDER-TAUNG: On Thursday, 23 May, Thabang Kgalapa (33), Letlhogonolo Selaledi (34) and Kenneth Chauke (35) re-appeared before the Taung Magistrates’ Court for a formal bail application.








