STELLALANDER-VRYBURG: Tydens die derde dag van die Sasol Solar Challenge, waartydens 11 sonpaneelgedrewe motors in verskillende klasse deelneem, het Sondag, 15 September ‘n besoek aan Vryburg gebring.
Die Sasol Solar Challenge, het Vrydag, 13 September in Secunda afgeskop in die rigting van Sasolburg en Rustenburg en Zeerust en toe koers gekry na Vryburg.
Hip Hop dansers onderweg na Mauritius
STELLALANDER-STELLA: Nege van Inspire Studios se dansers toer 23 - 27 September na Mauritius om deel te neem aan die IFAA Island Championships.
Vryburg VLV-lid se reis en besoek in China
STELLALANDER-VRYBURG: Vryburg VLV-lid het ‘n reis na China met sy 1,4 biljoen inwoners meegemaak.
Daar word meer as 100 tale gepraat maar Mandaryns word in skole gebruik en buitelanders word verplig om die taal te leer praat, lees en skryf. Engels word in alle skole geleer.
Fietsryers beleef Koedoeslaagte
STELLALANDER-VRYBURG: Fietsryers van Laerskool Stellaland en Hoërskool Vryburg het op Saterdag, 7 September ‘n baie vinnige en ruwe baan beleef by Koedoeslaagte in die Parys omgewing.
Noordwes Radikale Redenaars
Op Saterdag, 7 September het die Noordwes semi-finaal van die Radikale Redenaars op Potchefstroom plaasgevind. Drie van Hoërskool Stella se leerders het deurgedring na die rondte. Thalia Geldenhuys (Gr 6) het met vier items deurgedring, terwyl Elri Fourie met twee items deurgedring het.








