Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Community News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Ouma Katrina Esau het op 4 Februarie haar 92ste verjaars-dag gevier.  Om hierdie mylpaal spesiaal te maak, het die Palms for Life en die Nluu kinders bietjie vir Ouma verras deur vir haar te sing. Sy het die koekkerse uitgeblaas en  almal het heerlik saam koek geniet. Ouma was baie bly en diep geraak deur die gebaar.