Die gewilde skrywer van die matrieks se voorgeskrewe boek, Onderwêreld en skrywer, Hannes Barnard, het vir die Velties baie nuwe idees vir hul skryfwerk gegee.Hierdie heerlike besoek is moontlik gemaak deur Lapa-Uitgewers en Bargain Books. Adri Stadler(ATKV-jeugtak voog, Hoërskool Duineveld) saam met Fanie Viljoen en Hannes Barnard.
Fanie Viljoen kuier by Veltieland
Typography
- Smaller Small Medium Big Bigger
- Default Helvetica Segoe Georgia Times
- Reading Mode