Soos verlede jaar het die Intermediêre Skool Franciscus Saterdagaand sy drie koninginne op luisterryke wyse gekroon hier in die kerksaal van die VG kerk.
Die tema was “Black&Bloom” wat die pragtige blomme en natuurskoonheid van die mooiste maand, Oktober, illustreer.
Die seremoniedame was mej. Lannice Coetzee, ‘n leerkrag van dié skool.
(Berig&foto’s) Nick Pretorius.
Franciscus kroon sy koninginne
Typography
- Smaller Small Medium Big Bigger
- Default Helvetica Segoe Georgia Times
- Reading Mode