Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

School News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

GEMSBOK-KEIMOES; Hoërskool Keimoes het einde Augustus deelgeneem aan die Kalahari Toneelfees wat op Kathu gehou is.
Die aangeleentheid het by Laerskool Kathu in die Meerkatteater plaasgevind.
H/S Keimoes het einde 2023 ‘ n toneelgroep begin, onder leiding van juf Chuwayda Kotze, ‘n opvoeder van H/S Keimoes. Dit was die eerste keer dat hulle by ‘n toneelfees opgetree het.
Hulle het hulself baie goed van hul taak gekwyt  en is genomineer vir vyf trofees - Beste Regie, Beste H/S produksie, Beste Senior Vroulike Byspeler, Beste Ensemblespel en Beoordelaarstoekenning.
Die groep het drie trofees gewen, naamlik: Beste Ensemblespel, Beste Senior Vroulike Byspe-ler (Kaylee Bezuidenhoudt) en Beoordelaarstoekenning (Granwill Beukes, Gavin De Wee, Lemay Jacobs)


Hulle het ook 16 goue sertifikate ontvang en 3 silwer. 
Die name van die deelnemers is as volg:
Whitney Mooi
Eldre Jansen
Kaylee Bezuidenhoudt
Willdine Coetzee
Denicia Willemse
Amy Farmer
Louis-Chad Kotzee
Dwayne Abrahams;    Chadlin Louw
Wayden Brandt
Tazzline Lottering;    Gavin De Wee
Jodine Van Wyk
Granwill Beukes
Lemay Jacobs
Afrigter: Juf Chuwayda Kotze
Tegnies: Milano Matthys
Verhoogbestuurder: Jaynell Kotze