Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

School News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

GEMSBOK-UPINGTON: Die Hoërskool Duineveld spog vanjaar weer met die Veltie-akteurs wat toekennings tydens verskeie toneelfeeste ontvang het.  
Logan Toneelfees te Fraserburg:  
30 Julie tot 3 Augustus 2024
’n Totaal van 43 produksies word vanjaar tydens hierdie fees opgevoer waaronder GROOT name soos Parel Vallei, HMO, Bloemhof, Oranje Meisies Skool en Paul Roos.  
Duineveld kwyt hul baie goed van hul taak en behaal die volgende prestasies.
Die Vele Gesigte van Lisa
Die produksie ontvang ’n brons toekenning.
Lizette Killian ontvang brons vir haar vertolking as Lisa.
Konneksies
Juf. Adri Stadler en Juf. Joline van der Westhuizen ontvang ’n Brons toekenning vir regie
Karo Engelbrecht ontvang brons vir haar vertolking as Ansie.
Kayla Eygelaar ontvang brons vir haar vertolking van Lien.
Melanie Marais ontvang ’n silwer toekenning vir haar rol as Mia.
Melanie Marais word ook genomineer vir beste ondersteunende vroulike byspeler tydens die fees.  
ATKV Tienertoneel te Bloemfontein:
ATKV Tienertoneel word elke jaar in verskeie streke van die land aangebied.  Hierdie feeste kan vergelyk word met Provinsiale kampioenskappe.  Stukke wat hier wen, dring deur na die Landswye finaal wat jaarliks in die Kaap aangebied word.  Beoordeling tydens hierdie feeste is van die beste.  Velties se twee toneelstukke behaal die volgende uitslae tydens die ATKV Bloemfontein Streeksfees. 
Die Vele Gesigte 
van Lisa
Melanie Marais ontvang ’n Brons toekenning vir Verhoogbestuur.
      Konneksies
Ontvang ’n brons toekenning vir regie.
Melanie Marais ontvang ’n silwer toekenning vir haar rol as Mia.

Fanie Malan 
Kunstefees: 
21 – 22 Augustus 2024
Fanie Malan se Kunstefees vind plaas tydens hul 75ste bestaansjaar feesvieringe.  Die Toneel word beoordeel deur akteurs Lizz Meiring, Chanté Hinds Möller, Chanelle de Jager en skrywer Anzil Kulsen.
Die Vele Gesigte van Lisa ontvang die       volgende toekennings:
Brons - Tegnies 
Alyssa Engels vir klank 
Rudi Swiegers en SW Burger 
                                vir beligting.
Silwer
Angus Julie as Jimmie
Caleb Keyser as Jojo
Allison Cloete as Kiki
Jannelee Kühn as Dina
Lanicka van Niekerk as Joanie
Dubbel Silwer
Juf. Adri Stadler en fuf. Joline van 
       der Westhuizen vir regie
Melanie Marais – verhoogbestuur
Lizette Killian as Lisa
Neil Koen as Alex
Jonelle de Wet as Kiki
Karla Cornelissen as Miemie
Konneksies ontvang die volgende 
      toekennings:
Silwer -Tegnies 
Alyssa Engels vir klank 
Rudi Swiegers en SW Burger vir 
                                   beligting
Dubbel Silwer
Juf. Adri Stadler en  juf. Joline 
   van der Westhuizen vir regie
Kayla Eygelaar as Lien
Neil Koen as Nuusleser
Natasha de Lange as Meisie 1
Suné von Wielligh as Meisie 2
Tania Cornelissen as Meisie 3
Lizette Killian as Meisie 4
Goud
Melanie Marais as Mia
Karo Engelbrecht as Ansie
Neil Koen as verhoogbestuurder