Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

School News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

GEMSBOK-UPINGTON: Die algehele wenner van die Wiskunde Olimpiade en die Wetenskap Expo wat deur Education Platform en Karoshoek Solar One aangebied is, was Emilio van Wyk, ‘n graad 9 leerder van Hoërskool Saul Damon. Die beste skool was Franciscus Intermediêr. Albei skole is van Upington.
Die volgende leerders was die top 3 in die Wiskunde Olimpiade:
Graad 6
• 3 de Adriano Maklara (Louisvale 
  Intermediate)
• 2 de Ellijah Schalk (Franciscus Intermediate)
• 1ste Shannon van As (Franciscus 
   Intermediate)


Graad 7
• 3 de Damon Springbok (Karos Intermediate)
• 3 de Mxolisi Cjiekella (Paballelo 
   Intermediate)
• 2 de Len-Jade Engelbrecht (Franciscus 
   Intermediate)
• 1ste Daveley van Staden (Paballelo 
   Intermediate)
Graad 8
• 2 de Andiswa Coetzee (Paballelo High)
• 2 de Esmietha van Rooyen (Franciscus 
   Intermediate)
• 1ste Jamina Kgosidintsi (Paballelo High)
Graad 9
• 3 de Rayluca Afrikaner (AJ Ferreira 
  Hoërskool)
• 2 de Gay-lo Tata (Karos Intermediate)
• 1ste Emilio van Wyk (Saul Damon High School)

Die volgende leerders was die top 3 in die Wetenskap Olimpiade:
Graad 6
• 2 de Catlee-Ann Olivier (Karos Intermediate)
• 2 de Shamandre Olyn (Karos Intermediate)
• 1ste Salmonia Boer (Topline Intermediate)
Graad 9
• 2 de Gopolang Mngadi (Paballelo High)
• 1ste Kayden Boontjie (Topline Intermediate)

Education Platform is ‘n gespesialiseerde
Wiskunde en Wetenskap maatskappy wat hoë gehalte ondersteuning aan leerinstellings verskaf.
Professionele fasilitering word aan opvoeders verskaf, gerugsteun deur uitstekende hulpbronne soos rekenaarsagteware van hoë gehalte, PowerPoint-lesse, video’s, onderrig hulpmiddels en kwaliteit 3D ondersteunde
produkte en tegnologie.
Alhoewel Education Platform al sedert 2011 ‘n verskeidenheid produkte en dienste bied, werk hulle nou saam met hernubare energie maatskappye in die opheffing van onderwysuitkomste
en volhoubaarheid in hul projekgemeenskappe.
Sedert 2019 het hulle onderwysopleidings-programme by meer as 30 skole in die Noord-Kaapprovinsie aangebied.
Hierdie programme is ook ontwerp om deur meetbare assessering, deursigtige verslagdoe-ning moontlik te maak. Resultate word ontleed, grafieke word geteken, vergelykings word met vorige resultate gedoen, tendense van verbete-ring geregistreer- en bespreek, uitdagings vir intervensies en oplossings vir vaslegging word gegee en geïdentifiseer.