GEMSBOK-UPINGTON: ATKV Tjokkertoneel was weer aan die brand en die Tjirpers van Fanie Malan en Op die Primêre Skool Op die Voorpos stap met fantastiese pryse weg.
Die produksies ontvang die onderskeie toekennings.
Die toekennings lyk as volg:
Beste hantering van tegniese aspekte in die produksie - Huppelkind: Dysman van Eeden en Fébé Visser
Beste regisseurs in die produksie Sweef:
Mariëtta Swanepoel en Fébe Visser
Die onderskeie produksies het soos volg gevaar:
SWEEF
Algemene toekenning: Silwer
Regie - Silwer
Mariëtta Swanepoel en Fébe Visser
Kostuums – Brons
Mariëtta Swanepoel
Marianna Swanepoel
Anja van Eeden
Stelontwerp en inkleding - Silwer
Mariëtta Swanepoel
Marianna Swanepoel
Anja van Eeden
Klankbaan ontwerp en samestelling – Brons
Mariëtta Swanepoel
Beligtingsontwerp – Silwer
Mariëtta Swanepoel
Individuele spel van akteurs
Franco Crafford – Silwer
Ulrich Louw – Brons
Zariah-Roze Booysen – Brons
HUPPELKIND
Algemene toekenning: Silwer
Regie - Silwer
Mariëtta Swanepoel
Fébe Visser
Anja van Eeden
Kostuums – Goud
Mariëtta Swanepoel
Anja van Eeden
Stelontwerp en inkleding - Silwer
Mariëtta Swanepoel
Marianna Swanepoel
Anja van Eeden
Fébé Visser
Beligtingsontwerp – Brons
Mariëtta Swanepoel
Klankoperateur – Silwer
Dysman van Eeden
Individuele spel van akteurs
Jordan Linders – Silwer (Jordan ontvang ook ‘n benoeming vir beste aktrise)
Ensamble (alle akteurs in Huppelkind) – Brons
Jankieshoek
Algemene toekenning: Brons
Regie - Brons
Mariëtta Swanepoel
Kostuums – Silwer
Mariëtta Swanepoel
Marianna Swanepoel
Anja van Eeden
Stelontwerp en inkleding - Brons
Mariëtta Swanepoel
Marianna Swanepoel
Anja van Eeden
Klankbaan ontwerp en samestelling – Brons
Mariëtta Swanepoel
Choreografie – Brons
Nastasia Capdevilla
Beligtingsontwerp – Brons
Mariëtta Swanepoel
Klankoperateur – Silwer
Dysman van Eeden
Individuele spel van akteurs
CariMari Swanepoel - Brons