Die NGO “Change Through Sport” se karate afdeling het 2024 op ‘n hoë noot afgesluit, met hul Kyu graderings en jaarlikse prysuit-deling vir 2024.
Shihan Beukes is baie trots en tevrede met die standaard van sy karatekas. Tydens hul onlangse Kyu gradering is die volgende gordels deur die Karatekas verwerf.
Inwoners van Upington word aangemoedig om hul kinders vir die nuwe jaar 2025 by sy klasse te kom in skryf.
Shihan Beukes kan kontak word by 073 994 6338 vir verdere inligting.
Die gordels was soos volg verwerf:
Geel gordels
1. Matteo Williams
Oranje gordels
1. Karla Mans
2. Oelof Bergh
3. El-Roy Booysen
4. Monray Basson
Groen gordels:
1. Botlhale Pesa
Blou gordels:
1. Shaney Fryer
2. Marno Boom
Pers gordels:
1. Hennog Maarman
2. Bryce Mckenzie
Rooi-1 gordels
1. Latoya van Wyk
2. Angelique van Staden
3. Luwardo Smith
4. Norman Steenkamp
Rooi-2 gordels
1. Theuns Steenkamp
H. Sr. Bruin gordels
1. Simphiwe Schoeman