Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Die Protea Tent Pegging span wat in Pakistan aan die Internasionale Tent Pegging kampioenskappe gaan deelneem het, het algeheel vierde geëindig. Op die eerste dag was hul tweede en op die tweede en derde dag het hul derde geëindig, maar as gevolg van die puntetelling het hul ‘n vierde plek gekry. 

Willem, Nortjé, bekende SA ruiter van Upington, wat deel van die span was, sê die spanlede het ernstig siek geword in Pakistan. Dit het beslis ‘n groot invloed gehad op hul prestasies.

Een van die spanlede, Danie Jacobs, moes agterbly en kon nie saam met die res van die span terug kom na Suid-Afrika toe nie. Spanlede het positief getoets vir Covid en Varkgriep.
Die lande wat meeding het, was Pakistan, Egipte, Koeweit, Noorweë, Oman, Qatar, Saudi Arabië, die VSA en Suid-Afrika. 
SA was Algeheel 2de met die Laans Item
SA was Algeheel derde met die Swaard Item
SA was Algeheel derde Met Lemoen en Pen en Ring en Pen en Met die Relay Items
SA was Algeheel 4de in Totale kompetisie