Die Orkney Snork Nie Oewerfees het die afgelope naweek langs die Vaalrivier plaasgevind en die organiseerders is tevrede met die bywoning. Die fees het op Saterdag 13 Julie by die Visarend Karavaanpark plaasgevind. Irene Louise van Wyk, Prop, Byron Minnie, Victor Bothma, Dirk van der Westhuizen asook Fatman het opgetree. Die organiseerders het gesê hulle beplan reeds die volgende fees en beloof dit sal dan warmer wees. Die datum sal later aangekondig word. Foto: Facebook/Loudmouth Studios.
Koue kry feesgangers nie onder
Typography
- Smaller Small Medium Big Bigger
- Default Helvetica Segoe Georgia Times
- Reading Mode