Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Riaan Strydom se familie sukkel nog om sy onverwagse dood te verwerk. Hy het verlede week sy eie lewe geneem.

Strydom (52) is ‘n oudpolisieman wat die diens in 2010 verlaat het. Hy was betrokke by die forensiese afdeling en was sedertdien betrokke by ‘n familiebesigheid wat boedelbereddings behartig.

 

 

Volgens sy seun, Adriaan, is sy pa se dood baie erg vir die familie. Hy beskryf sy pa as ‘’n yster, ‘n man wat ek enigiets kon vra”. 

Volgens Adriaan het sy pa se vriende in die polisie na hom opgekyk. Riaan laat sy vroue en twee kinders agter.

Sy begrafnisdiens vind op Vrydag 8 Desember om 12:00 by die Ou Apostoliese Kerk, Klerksdorp Wes-gemeente, in Collerville plaas.