Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Noordwes Jukskei het die afgelope naweek sy legendedag aangebied.

Dit het baie koud begin op Saterdag 6 Julie, maar na die eerste wedstryd was almal opgewarm. 

Elf spanne het deelgeneem. Spanne van Pretoria, Vrystaat, Potchefstroom, Hartbeesfontein, Lichtenburg en Klerksdorp het deelgeneem en Pretoria het die A-afdeling gewen. Klerksdorp het die B-afdeling gewen en die span van Potch het die C-afdeling gewen.

Jukskei NW bedank al die borge wat gehelp het om die dag moontlik te maak.