Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Community News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

NOORDWESTER -COLIGNY -  Hierdie jaar is die laaste keer dat tannie Henriët en oom Pieter van Loggerenberg lekkernye verdeel in sakkies vir die kindertjies wat aan die “Holiday Programme” gaan deelneem.
 Henriët, wat die afgelope 20 jaar bibliotekaresse is, het oor die jare saam met baie vroue kosbare herinneringe opgebou. 

Die afgelope agt jaar het Mandie Rademeyer gehelp het met die voorbereiding, asook  aanbiedinge vir die  kinders. Lourens Mahlonoko en Mandie Rademeyer, albei biblioteek- assistente help ook met toesig en lewer ‘n onskatbare bydrae. 
Henriët nader egter nou die einde van haar loopbaan en sy wil almal bedank wat vir jare welkome skenkings gegee het en almal wat belang gestel het in die biblioteek. Dit het soveel harte aangeraak.